LIP
![]() |
LIP Woordfees 2010: 1 – 7 Maart 1 Volume 5 Die vyfde uitgawe van LiP (2009) (4MB in pdf-formaat) Laai die hele dokument hier af. |
![]() |
LIP Woordfees 2009: 6 – 15 Maart 1 Volume 4 Die vierde uitgawe van LiP (2009) (4MB in pdf-formaat) Vanjaar se feeskunstenaar Willie Bester skep steeds uit optelgoed die soort kuns wat ’n mens dwing om binnetoe te kyk. Lees die storie op bl. 5. See p. 11 for more. Sandra Prinsloo was ’n wegholsukses in ‘Die Naaimasjien’. Lees hoe sy behoorlik die trane in die teater laat rol het op bl. 3. Laai die hele dokument hier af. |
![]() |
LIP Woordfees 2008: 3 – 9 Maart 1 Volume 3 Die derde uitgawe van LiP (2008) (694KB in pdf-formaat) Suur, soet, bitter, skerp, alles moet geproe word . Laai die hele dokument hier af. |
![]() |
LIP Woordfees 2007: 5 – 11 Maart 1 Volume 2 Die tweede uitgawe van LiP (2007) (4MB in pdf-formaat) Stellenbossers is geneig om te dink die Woordfees is net vir hulle en word net deur Bolanders bygewoon. Daniëlla du Plooy, ’n boorling van Potchefstroom en nuweling by die fees, bewys dié persepsie verkeerd en vertel van haar wedervaringe as. Laai die hele dokument hier af. |
![]() |
LIP Woordfees 2006: 1 Volume 1 Die eerste uitgawe van LiP (2006) (1.5MB in pdf-formaat) WOORDFEES OORTREF ALLE VERWAGTINGE. Laai die hele dokument hier af. |






