Taal
Afrikaans
Die sesde US Woordfeesbundel, Iets anders, het pas verskyn en Leslie van Rooi gesels met Suzette Kotzé-Myburgh, sameroeper van die keurderspaneel, oor die temas wat in vanjaar se bundel uitstaan en hoe skrywers kreatief daarmee omgegaan het. Verder word gekyk na tendense wat in die Covid-jaar in die kortverhale na vore gekom het. Coen Basson, een van die finaliste, gesels oor sy verhaal “Eenzaamheid”, en die wenner van die prysgeld van R30 000 word deur Saartjie Botha aangekondig.
Aangebied deur Du Toitskloof Wyne en die Toyota US Woordfees
Afrikaans
Familie
Datums en tye is onderhewig aan verandering.