Taal
Afrikaans
Musikale regisseur: Matthijs van Dijk
Regisseur: Jaco Bouwer
Kinematograaf: Jorrie van der Walt
Met: Karen Zoid, Henry Steel, Schalk van der Merwe, Jono Sweetman, Brandon Phillips & die Kaapstadse Filharmoniese Orkes
20 jaar, 20 songs. Onthou jy die meisie wat met Voortrekker-kappies op die verhoog verskyn het met “Afrikaners is plesierig” en regtig nie omgegee het wat enigiemand van haar dink nie? Sy het intussen met harde rock-treffers en sagte ballades Suid-Afrikaners se harte gesteel – en nou is dit 20 jaar later. Karen Zoid vier twee dekades in die musiekbedryf met hierdie vertoning saam met die Kaapstadse Filharmoniese Orkes.
Afrikaans
100 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.