Taal
Engels
Vervaardiger: Wyrd Films
Regisseur: Linsen Loots & Dewet van Rooyen
Skrywer: Linsen Loots & Dewet van Rooyen
Met (kunstenaars): Wolfgang Weissenstein, Jesse Cornelius, Antoinette Louw
’n Oënskynlik lukrake ontmoeting tussen ’n vliegtuigversotte seuntjie (Jesse Cornelius) en ’n bejaarde, afgetrede gholfspeler (Wolfgang Weissenstein) onthul hoe ver ’n familie bereid is om gaan op hul reis huis toe.
Engels
Familie
7 minute