Taal
Engels
Conrad Koch is Suid-Afrika te top buikspreker-komediant en is al twee keer vir ’n Internasionale Emmy genomineer. In hierdie optrede het sy bekendste pop, Chester Missing, baie te sê oor die huidige stand van sake in Suid-Afrika.
Engels
10 minute