Taal
Afrikaans
Jy ken hom as akteur in flieks soos Vir die voëls en Vuil wasgoed en hy is die meesterbrein agter die trefferreeks Hotel op kykNET. Bennie Fourie is ook ’n opwindende stand-up komediant met slim waarnemings oor alledaagse gebeure.
Afrikaans
10 minute