Taal
Engels
Vervaardiger: Lara Hattingh & Josh Hundemark
Regisseur: Regard Visser
Skrywer: Regard Visser
Met (kunstenaars): Leon Clingman, Waldimar Schultz, Lara Hattingh, Ira Blackenberg, Mienke Ehlers
Rattled vertel die storie van speurder Russel Davids en sy stryd met die waarheid rakend sy vrou se dood. Sy obsessie om die saak op te los verander hom in 'n afwesige pa. Die tragiese dood van sy dogter mag dalk net die laaste legkaartstuk wees. Sou sy gesin nog hier gewees het as hy minder geweet het oor sy vennoot, Larry Matthews?
Engels
PG13L
8 minute