Taal
Engels
Vervaardiger: Brent Reynolds, Dirkie van der Merwe, Nina Schumann
Regie: Pierre-Arnold Theron
Met (kunstenaars): Nina Schumann
Aangebied deur Concerts Connect, gee Nina Schumann 'n klavieruitvoering in die manjifieke Casa Labia in Muizenberg. Die program bevat 'n paar van haar gunstelingwerke van Bach en Rachmaninoff. Dit sluit in Bach se Fantasia in a-mineur en die Partitia in D-majeur, asook vier van Rachmaninoff se Preludes.
Engels
Familie
39 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.