Teken in
Profiel
Search
Close
Woordfees
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
AFR
AFR ENG

"Locked Doors, Behind Doors" - Journey with us as we create

  • Share
  • prev
  • next
  • Leave a review
  • Bookmark
  • Share
  • Report
  • prev
  • next
Wie's wie

Vervaardiger: Indoni Dance Arts & Leadership Academy and Mandala Films

Met (kunstenaars): Wanie Johannes Johannes Tieties Mthetheleli Dlakavu Lusindiso Dibela Litha Makanda Vuyolwethu Mdudli Ndiphiwe Makatene Aphiwe Sodlamba Lihle Budaza Lolwethu Sdumo Sinazo Mxeli Sesethu Liwana Thandiwe John Milisa Mathiso

Beskrywing

Die lede van die Indoni-dansgeselskap verken, onder leiding van die bekroonde Sbonakaliso Ndaba, in hierdie dokumentêr die harde werklikheid van hul lewens onder die pandemie en die gevoelens van magteloosheid en vertwyfeling wat daarmee gepaard gaan. Daarmee saam ondersoek hulle die lewensomstandighede van slawe en trekarbeiders wat nog veel hagliker was. Saam ontwikkel die dansers 'n choreografie wat die opofferings van hierdie verdrukte groepe huldig. Hoogtepunte uit die enigste uitvoering tot op datum van Locked Doors, Behind Doors op Werkersdag, 1 Mei, by die Lwandle Migrant Labour Museum, is ’n integrale deel van dié dokkumentêr.

Taal

Engels

Ouderdomsbeperking

Familie

Tydsduur

24 minute

Datum en Tyd

Datums en tye is onderhewig aan verandering.

Vertonings
  • 1 Oktober, 11:00
  • 2 Oktober, 12:30
    Deel hierdie blad
    FacebookTweetPin
    Kategorie
    • Film

    Jy kan moontlik ook belangstel in

    Some Mothers' Sons

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Die ongetemde stem - 'n Herontdekking van Afrikaanse musiek

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Ghoema Woema

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.
    Die Woordfeesspan werk tans van die huis af en is per e-pos bereikbaar.

    Stuur vir ons 'n boodskap

    kontak ons

    Erfurthuis, Ryneveldstraat 37

    Ontvang die jongste feesnuus

    ALLE REGTE VOORBEHOU. ©2020 US WOORDFEES.

    Webtuiste deur Brand Public Agency

    Cart

    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    Woordfees
    VERLORE WAGWOORD?
    Facebook
    Google