Taal
Afrikaans
In gesprek met Andries Bezuidenhout.
Aangebied deur Queillerie
’n Boek-en-kunsaanbieding, waarin Andries vir Lien uitvra oor die wisselwerking tussen papier en beeld (soms klank) tussen haar roman, Vin, en haar karakter se webwerf, waar die leser as’t ware kan saamreis met behulp van foto’s en kuns.
Afrikaans
Familie
30 minute
Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.