Teken in
Profiel
Search
Close
Woordfees
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
AFR
AFR ENG

June van Merch & Hilandi du Toit - Rymlied

  • Share
  • prev
  • next
  • Leave a review
  • Bookmark
  • Share
  • Report
  • prev
  • next
Wie's wie

Vervaardiger: Drostdy Entertainment

Regisseur: Hilandi du Toit

Skrywer: Hilandi du Toit & June van Merch

Met (kunstenaars): Hilandi du Toit & June van Merch

Beskrywing

June van Merch vermaak die gehoor met haar kragtige vertolkings van bekende gedigte en sy deel ook aangrypende, oorspronklike stories uit haar eie lewe in die vorm van rym en lied. Sanger-liedjieskrywer Hilandi du Toit bring 18 snare na die verhoog: ’n bariton-, nylon- en ’n gewone staalsnaarkitaar. Sy sing sielvolle toonsettings van haar eie gedigte. June en Hilandi is ’n wonderlike, waagmoedige span. Hulle skroom nie om aktuele sake aan te spreek nie en maak ryk emosie en hoop in jou hart wakker.

Taal

Afrikaans

Ouderdomsbeperking

PG13L

Tydsduur

57 minute

Datum en Tyd

Datums en tye is onderhewig aan verandering.

Vertonings
  • 5 Oktober, 02:00
  • 7 Oktober, 13:25
    Deel hierdie blad
    FacebookTweetPin
    Kategorie
    • Kontemporêre Musiek

    Jy kan moontlik ook belangstel in

    Youth To Masters Jazz Festival

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Lize Beekman & Jaconell Mouton: Iemand het gesê

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    LIV DIE x VUKALLECTIVE

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.
    Die Woordfeesspan werk tans van die huis af en is per e-pos bereikbaar.

    Stuur vir ons 'n boodskap

    kontak ons

    Erfurthuis, Ryneveldstraat 37

    Ontvang die jongste feesnuus

    ALLE REGTE VOORBEHOU. ©2020 US WOORDFEES.

    Webtuiste deur Brand Public Agency

    Cart

    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    Woordfees
    VERLORE WAGWOORD?
    Facebook
    Google