Taal
Engels
Regisseur: Andisiwe Mpinda
Met: Jefferson Bobs Tshabalala, Phillip Dikotla, Pule Welch, Nkululeko ‘Muchacho’ Nkosi & Simphiwe ‘Beats’ Bonongo
In hierdie unieke satiriese mengsel van paneelbespreking, gesels-TV, vasvra- en speletjiesprogram word die gehoor deel van ’n ervaring waarin grense speel-speel afgebreek word en alle deelnemers uiteindelik met ernstige kwessies en hul eie weerloosheid en oortuigings gekonfronteer word. Off the Record ondersoek op snaakse, speelse wyse hoe aandadig ons is aan die dinge wat ons nasie vorm.
Engels
45 minute