Teken in
Profiel
Search
Close
Woordfees
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
AFR
AFR ENG

Italian Opera Arias

  • Share
  • prev
  • next
  • Leave a review
  • Bookmark
  • Share
  • Report
  • prev
  • next
Wie's wie

Vervaardiger: Fiona Grayer

Met (kunstenaars): Theo Magongoma (bariton), Danie Fourie (klavier), Kimmy Skota (sopraan), Arthur Swan (tenoor)

 

Beskrywing

​​Die Suid-Afrikaanse bariton Theo Magongoma en pianis Danie Fourie se program bestaan uit 'n seleksie van arias uit Italiaanse operas wat op historiese dramas gegrond is. Dié program bevat van Verdi se mees veeleisende arias, asook werk van Leoncavallo en Puccini. Theo Magongoma het 'n BMus Hons-graad in Sang aan die Universiteit van Kaapstad behaal, en is tans besig met MMus-studies aan die Universiteit Stellenbosch. As 'n voormalige lid van die Kaapstadse opera-ateljee was Theo die wenner van etlike pryse asook twee prestigeryke beurse – een van die Queensland Opera en 'n Bruce Foote-beurs van die Meadows School of the Arts in Dallas, Texas.

Taal

Engels

Ouderdomsbeperking

Familie

Tydsduur

64 minute

Datum en Tyd

Datums en tye is onderhewig aan verandering.

Vertonings
  • 4 Oktober, 12:30
  • 4 Oktober, 23:00
    Galery
    Deel hierdie blad
    FacebookTweetPin
    Kategorie
    • Klassieke Musiek

    Jy kan moontlik ook belangstel in

    Megan-Geoffrey Prins: Finding | Being

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    LGT Young Soloists

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Charl du Plessis Trio: Imagine

    • Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.
    Die Woordfeesspan werk tans van die huis af en is per e-pos bereikbaar.

    Stuur vir ons 'n boodskap

    kontak ons

    Erfurthuis, Ryneveldstraat 37

    Ontvang die jongste feesnuus

    ALLE REGTE VOORBEHOU. ©2020 US WOORDFEES.

    Webtuiste deur Brand Public Agency

    Cart

    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    Woordfees
    VERLORE WAGWOORD?
    Facebook
    Google