Taal
Afrikaans
Vervaardiger: Wyrd Films
Regisseur: Dewet van Rooyen
Die Kaapstad Barokorkes (voorheen Camerata Tinta Barocca) bied 'n konsert aan van solo's en duette uit operas van George Frideric Handel (1685 – 1759), met die Kanadese sopraan Stefanie True en die Suid-Afrikaanse kontratenoor Christopher Ainslie as soliste. Albei sangers is tans in Duitsland gevestig, spesialiseer in die sing van barokrepertoire en het internasionaal al saam met die bekendste barokorkeste en operageselskappe gewerk. Gedirigeer vanaf die klavesimbel deur Erik Dippenaar.
Afrikaans
Familie
27 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.