Taal
Engels
Vervaardiger: The Live Art Arcade, Andi Colombo & Naledi Majola
Regisseurs: Andi Colombo, Matthew Griffiths & Naledi Majola
Skyrwers: Andi Colombo & Naledi Majola
Met (kunstenaars): Andi Colombo & Naledi Majola
Forgot/Only is 'n uitvoerendekunsfilm deur Grouping and Ungrouping Forever, wat eensaamheid, die abstraksie van menswees en die eindelose uitreik na iets wat net buite bereik lê, verken. Dit vra die vraag: Hoekom bevind ons onsself in 'n toestand van eensaamheid, onsekerheid en vrees, in 'n wêreld wat soveel geleenthede om verhoudings te bou bied? Hoe is dit moontlik dat ons deur digitale wêrelde soveel nuwe konneksies kan maak, maar dit al moeiliker vind om na mekaar uit te reik?
Engels
PG16L
21 minute