Taal
Afrikaans
Vervaardiger: US Drama Departement
Konsep, ontwerp, konstruksie en animasie deur Klara van Rooyen, Elana-Marié Snyman
Fasiliteerder: Petrus du Preez
Skrywer: Verwerking van Hans Christian Andersen se sprokie deur Klara van Rooyen en Elana-Marié Snyman
Met (kunstenaars): Albert Smith, Cole Wessels, Johann Dippenaar, Cara Rossouw, Natalie Kitching en Petrus du Preez.
Die vlieënde koffer is 'n kontemporêre verwerking van Hans Christian Andersen se klassieke sprokiesverhaal. 'n Jong man reis met 'n vlieënde koffer na 'n wonderwêreld. Die kombinasie van akteurs en die betowerende wêreld van skadupoppe, illustreer hoe tydloos en toepaslik hierdie storie vir 'n hedendaagse gehoor is. Hierdie produksie deur dramastudente van die Universiteit Stellenbosch is 'n huldeblyk aan die baanbrekerswerk van Lotte Reiniger wat die eerste animasiefilms gemaak het.
Afrikaans
PG14L
20 minute