Stellenbosch is bekend vir pryswenner-wyne, veral pinotage, ’n eg Suid-Afrikaanse kultivar wat ná ’n nederige begin internasionale wynkenners oorrompel het. Vicky Davis volg die pad van pinotage deur die dekades.
Afrikaans
Datums en tye is onderhewig aan verandering.