Teken in
Profiel
Search
Close
Woordfees
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
AFR
AFR ENG

Des/Aria

  • Share
  • prev
  • next
  • Leave a review
  • Bookmark
  • Share
  • Report
  • prev
  • next
Wie's wie

Vervaardiger: Darkroom Contemporary & Luca Ciarla Volipiano

Regisseur: Louise Coetzer

Musiek : Luca Ciarla

Met (kunstenaards): Tania Mteto (danser)

 

Beskrywing

Des/Aria is ’n gesprek tussen een musikant en een danser met oorspronklike musiek deur Luca Ciarla en choreografie deur Louise Coetzer. Die vonk vir dié stuk het in Australië ontstaan. In 2020 het die Italiaanse violis Luca Ciarla by die Melbourne-jazzfees opgetree. Des/Aria was een van die stukke wat hy improviseer het. Ná die konsert het hy gedink dit sal wonderlik wees om te sien hoe dié musiek deur 'n danser interpreteer word. Hy het die werk aanlyn met die Suid-Afrikaanse choreograaf Louise Coetzer gedeel en sy het sy musiek laat dans.

Taal

Engels

Ouderdomsbeperking

Familie

Tydsduur

6 minute

Datum en Tyd

Datums en tye is onderhewig aan verandering.

Vertonings
  • 4 Oktober, 11:45
    Deel hierdie blad
    FacebookTweetPin
    Kategorie
    • Dans

    Jy kan moontlik ook belangstel in

    Pergolesi se Stabat Mater

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Ingoma

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Gat innie grond - wond in my siel

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.
    Die Woordfeesspan werk tans van die huis af en is per e-pos bereikbaar.

    Stuur vir ons 'n boodskap

    kontak ons

    Erfurthuis, Ryneveldstraat 37

    Ontvang die jongste feesnuus

    ALLE REGTE VOORBEHOU. ©2020 US WOORDFEES.

    Webtuiste deur Brand Public Agency

    Cart

    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    Woordfees
    VERLORE WAGWOORD?
    Facebook
    Google