Teken in
Profiel
Search
Close
Woordfees
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
  • Toyota US Woordfees TV 2021
    • Meer oor Woordfees TV
    • Toyota US Woordfees TV Dagprogramme
    • TV-programgids
    • Hoe kyk ek Woordfees TV
    • Lief Woordfees
  • Meer oor ons
    • Ons storie
    • Woordfeesspan
  • Feesinligting
    • Programaansoeke
    • Aansoeke Kortverhaal-kompetisie
    • Verblyf
  • Projekte
    • Woordfeeskortverhaalbundel
    • Flikker & Flash
    • Die Take-a-STAND-gespreksreeks
  • Nuus
    • Nuutste Nuus
    • INK Feeskoerant
    • Instagram-galery
  • Borge en Donateurs
    • Al ons borge
    • Woordfees TV Borge
  • WOW
AFR
AFR ENG

Dance Dialogue – Visual Traces Of Sound

  • Share
  • prev
  • next
  • Leave a review
  • Bookmark
  • Share
  • Report
  • prev
  • next
Wie's wie

Vervaardiger: Liza Grobler & Magdalena de Vries

Regisseur: Sara Gouveia

Met (kunstenaars): Magdalena de Vires (marimba) en Liza Grobler

 

Beskrywing

Dance Dialogue – Visual Traces Of Sound. Die kunstenaar neem haar tyd – hou die marimba fyn dop, tel 'n dik swart stuk houtskool op en begin. Met die beweging van die musikant raak die lyne op die ongedrukte koerantpapier meer, hulle raak lewendig, vergestalt die klanke van marimba, koeiklokke, terracotta-potjies. Die dialoog tussen die kunstenaars – geluidloos tasbaar – sweef in die industriële gebou rond. Die musikant dans agter die eksotiese instrumente aan; die kunstenaar se houtskool, akriel en pool noodles dans oor die papier. En die kyker "sien" 'n kaleidoskoop van klanke.

Taal

Engels

Ouderdomsbeperking

Familie

Tydsduur

30 minute

Datum en Tyd

Datums en tye is onderhewig aan verandering.

Vertonings
  • 4 Oktober, 22:00
  • 5 Oktober, 06:20
    Galery
    Deel hierdie blad
    FacebookTweetPin
    Kategorie
    • Klassieke Musiek

    Jy kan moontlik ook belangstel in

    Megan-Geoffrey Prins: Finding | Being

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    LGT Young Soloists

    • Datums en tye is onderhewig aan verandering.

    Charl du Plessis Trio: Imagine

    • Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.
    Die Woordfeesspan werk tans van die huis af en is per e-pos bereikbaar.

    Stuur vir ons 'n boodskap

    kontak ons

    Erfurthuis, Ryneveldstraat 37

    Ontvang die jongste feesnuus

    ALLE REGTE VOORBEHOU. ©2020 US WOORDFEES.

    Webtuiste deur Brand Public Agency

    Cart

    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    • Facebook
    • Twitter
    • WhatsApp
    • Telegram
    • LinkedIn
    • Tumblr
    • VKontakte
    • Mail
    • Copy link
    Woordfees
    VERLORE WAGWOORD?
    Facebook
    Google