Taal
Afrikaans
Azille Coetzee, in gesprek met Bibi Slippers.
Aangebied deur Human & Rousseau
’n Millenniërroman deur die skrywer van In my vel, waarin drie vriendinne wat ’n studentewoonstel gedeel het, die beroepswêreld betree en ’n pad moet vind deur verhoudings, seks, lojaliteit en die onsekerheid van 30. Bibi vra Azille uit.
Afrikaans
Familie
30 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.