Taal
Afrikaans
Vervaardiger: Moesiera Owies & Israel Thys
Regisseur: Moesiera Owies
Skrywer: Moesiera Owies
Met (kunstenaars): Israel Thys, John Cloete, Shameel Retief, Angelene Waits, Margaret Owies, Moesiera Owies
“Afrikaans” is 'n gedig deur Moesiera Owies. Dit is 'n passievolle uitlating oor die waardigheid van “haar” Afrikaans. Die gedig beeld die herkoms van die digter uit, verpersoonlik Afrikaans en maak dit eie aan die mense wat hierdie kleurvolle dialek gebruik. Dit spreek van liefde en onafskeidlikheid, passie en eienaarskap.
Afrikaans
Familie
2 minute