Taal
Afrikaans
Met Willem Pretorius as aanbieder.
Aangebied deur Jonathan Ball-uitgewers
As jong rugbyspeler is Schalk senior vir sy unieke ingooi-beweging bekend en hoe hy WP vir WP Liga gelos het. As boer ken hy wyn én gras, en as pa is hy al deur hel. Hy blaai saam met Willem deur sy ou foto’s en biografie, Just a Moment.
Afrikaans
Familie
54 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.