fbpx

Aansoeke vir die Toyota US Woordfees 2021 is heropen.

Klik hier vir meer inligting oor die nuwe feesdatums vir 2021.

Kunstenaars en vervaardigers wat reeds aansoek gedoen het vir die 2021 Toyota US Woordfees kan kies om hul aansoek in die bestaande poel van aansoeke te hou, maar is ook welkom om dit aan te pas en/of nuwe aansoeke in te dien. Nuwe aansoeke vir alle programsegmente asook alle bestaande aansoeke sal vir die 2021-fees oorweeg word.

Volg die onderstaande skakels om aansoek te doen vir die onderskeie afdelings van die fees:

Klik hier om aansoek te doen vir TONEEL
Klik hier om aansoek te doen vir DANS
Klik hier om aansoek te doen vir FRINGE
Klik hier om aansoek te doen vir KONTEMPORÊRE MUSIEK
Klik hier om aansoek te doen vir KLASSIEKE MUSIEK

Klik hier om aansoek te doen vir LEEFSTYL
Klik hier om aansoek te doen vir LANDBOU
Klik hier om aansoek te doen vir DISKOERS
Klik hier om aansoek te doen vir SKRYWERSFEES
Klik hier om aansoek te doen vir WOORDFEES KURSUSSE 
Klik hier om aansoek te doen vir VISUELE KUNS

Slegs elektroniese aansoeke sal aanvaar word.

Laai die Toyota US Woordfees begrotingstemplaat hier af.
Laai die Toyota US Woordfees geselskapvorm hier af.

Aansoeke vir die onderskeie afdelings sluit op 15 Januarie 2021.

Navrae:
Die Woordfeesspan werk tans van die huis af. Waar moontlik, rig asseblief alle navrae per e-pos aan wf2021@sun.ac.za. Indien jou versoek dringend is, stuur gerus ’n WhatsApp na 081 891 0754.