Hierdie dagprogramme vir Woordfees TV (1-10 Oktober) kan as foto’s op ons webwerf bekyk word, maar jy kan ook dié daaglikse skedules as PDF-dokumente aflaai en uitdruk as jy wil.
Klik deur na die programgids vir meer inligting oor die onderskeie aanbiedings.
Klik HIER om die Woordfees TV-dagprogramme vir 1-7 Oktober in PDF-formaat af te laai.
Klik HIER om die dagprogramme vir 8-10 Oktober in PDF-formaat af te laai.
Klik HIER om die hele Woordfees TV-skedule vir 8-10 Oktober in eenvoudige tabelformaat af te laai.