INK: Maandag 9 Maart 2020

Jy kan die PDF-weergawe van INK nou aflaai.

Lees meer oor:
Karen Zoid – 20 jaar, 20 songs!
Valsrivier is voortreflik en verpletterend’ – twee resensies en ’n onderhoud
Woordfees is ’n ‘belegging in beter wêreld’
Dagdrome in die Boland – fotoblad
Resensies – All who pass; Die garage; Die poet, wie’s hy?; Karoo Suite 2: Karoonagte; Fynbosfeetjies
’n Fees van (21) wenners
Keur van klassieke musiek
Die INK-feeskoerant is gratis en word na alle groot feesvenues versprei.

KLIK HIER om dit af te laai.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Woordtrofees-wenners 2020

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen

Lees meer »