‘n Geselskap van 28 sanger-danser-akteurs bring al jou gunstelingliedjies van die mees ikoniese musicals – al die pad van Broadway na Stellenbosch.
With: Corlea Botha, Germandt Geldenhuys, Timothy Moloi, André Terblanché, Lynelle Kenned, met 23 Curro Create-sangers/-dansers.
Photo's: Nanette Evenhuis











