Foto’s: Schalk en Cassie hou konsert

Casper en Schalk kyk terug na hul skooldae en gesels oor skolesport, debat en redenaars, danse en huispartytjies en oor hoe hulle reeds van ’n vroeë ouderdom snaakse moeilikheid gemaak het.

With: Schalk Bezuidenhout en Casper de Vries

Photo's: Pierre Rommelaere

Facebook
Twitter
LinkedIn
Other news