Foto’s: My mense is die kluts kwyt (groot)

’n Blitsvinnige, vlymskerp komedie in die tradisie van Monty Python en eenbedrywe deur Christopher Durang. Ná die sukses van My mense is die kluts kwyt, kyk My mense is die kluts kwyt (is groot) weer met ’n vars satiriese oog na die Afrikaner met al sy geite, vooroordele en fobies.

Met: De Klerk Oelofse, Roeline Daneel, Ludwig Binge

Foto’s: Natalie Gabriels

Facebook
Twitter
LinkedIn