Foto’s: Kamphoer – Die verhaal van Susan Nell

Kamphoer is gegrond op die ware verhaal van Susan Nell, wat gedurende die Anglo-Boereoorlog in die Winburg-konsentrasiekamp verkrag en vir dood agtergelaat is, maar wie se paaie later weer met dié van haar verkragter kruis. Sandra Prinsloo speel die uitdagende rol van Susan Nell in hierdie eenvroudrama onder regie van die veelbekroonde, internasionaal gerekende Lara Foot. 

Fotograaf: Greteli Fincham

Facebook
Twitter
LinkedIn