Language
Afrikaans, English
Joshua van Staden is met dwerggroei gebore, maar het ten spyte van verskeie uitdagings Suid-Afrikaanse rekords in spiesgooi en gewigstoot in die F41-kategorie opgestel. Vicky Davis het meer oor sy drome vir die toekoms gaan uitvind.
Afrikaans, English