fbpx

2020 Toyota US Woordfees-programbekendstelling

Die 2020 Toyota US Woordfees-program is Maandagaand 18 November by die Rust en Vrede Landgoed buite Stellenbosch bekend gestel. Hier is ‘n paar van die gaste wat die partytjie op die “groen tapyt” voor die ou Kaaps-Hollandse herehuis geniet het. Die bekende omroeper en oud-Matie Sherlin Barends was die seremoniemeester. Die SU Jazz Band, Danie du Toit (van Spoegwolf), die stand-up-komediant Alfred Adriaan en die Schalk Joubert Band het die gaste vermaak. (Foto’s: Natalie Gabriels)

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Other news
Photo page
Woordfees

Photos: Artists Week workshops

The artists prepared and refined their Flikker & Flash pop-up performances in workshops form 6 to 9 April under the mentorship of eight leading facilitators: theatremakers Andrew Buckland,

Read more >>
Photo page
Woordfees

Photos: Flikker & Flash – Saturday night, 10 April

Om die 70 kunstenaars het Saterdagaand in elf onkonvensionele vertoonruimtes in die middedorp van Stellenbosch 16 opwipvertonings aangebied in ‘n wye verskeidenheid van genres insluitend teater, dans, modeontwerp, improvisasie, vertoonkuns, kabaret, hip hop, folk, rock, opera en visuele kuns.

Read more >>