fbpx

2020 Toyota US Woordfees-programbekendstelling

Die 2020 Toyota US Woordfees-program is Maandagaand 18 November by die Rust en Vrede Landgoed buite Stellenbosch bekend gestel. Hier is ‘n paar van die gaste wat die partytjie op die “groen tapyt” voor die ou Kaaps-Hollandse herehuis geniet het. Die bekende omroeper en oud-Matie Sherlin Barends was die seremoniemeester. Die SU Jazz Band, Danie du Toit (van Spoegwolf), die stand-up-komediant Alfred Adriaan en die Schalk Joubert Band het die gaste vermaak. (Foto’s: Natalie Gabriels)

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Other news
Photo page
Woordfees

Photos: Take-a-STAND Dialogues – Day 2

SATERDAGPROGRAM | 20 FEBRUARIE 09:30 Hoekom ons (steeds) teater skep: Vervaardigers/skrywers/regisseurs gesels Deelnemers: Nwabisa Plaatjie, Jefferson Tshabalala, Sbonakaliso Ndaba en Wessel Pretorius 11:00 Wat van

Read more >>
News
Woordfees

A slew of Fiësta nominations

Die benoemings vir die 11de kykNET Fiësta-toekennings is pas bekend gemaak. Debuutproduksies op die land se ses grootste vervaardigende Afrikaanse kunstefeeste – Toyota US Woordfees,

Read more >>