Eerlike, opregte, kaal kos. Dít is wat Meneer Aucamp predik sedert die verskyning van Armand kook kaal in 2018. Ná vier uitverkoopte Kook kaal-aande saam met Ed Beukes by Woordfees 2019, het die manne besluit om weer tafel te dek, met agt nuwe resepte, canapé-styl, en agt wynpasmaats van Du Toitskloof.

Hy sien uit na:

  • Boekklub: Alba Bouwer 100 – Rivierplaas se Ma. Ek het grootgeword met Alba Bouwer se Rivierplaas-stories.
  • Die Intermisssie – want ek is mal oor ’sketskomedie’ soos SNL en Jimmy Fallon.
  • Kamphoer. Die verhaal van Susan Nel. Ek moet eenvoudig Sandra Prinsloo in hierdie ‘tour-de-force’ sien.
  • Karen Zoid 20 jaar pops: Karen vier haar 20ste jaar in die bedryf met die Kaapse Filhamoniese Orkes.
  • Poppie Nongena. Ek sien verskriklik uit na Christiaan Olwagen se verfilming van Elsa Joubert se klassieke roman.
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Woordtrofees-wenners 2020

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen

Lees meer »