Foto’s: Die poet, wie’s hy?

Adam Small, het nie in diens van politiek of enige sosiale gelofies gestaan nie. Sy trou het by sy gewete gelê. Sy taal het ‘n atmosfeer, ’n merkwaardige teenwoordigheid, ‘n presence geskep. Dit dra die volle lot en noodlot van die mense wat dit praat. Wie’s die poet, wat ons steeds help om ons herkoms te erken, ons in mekaar te herken en ons toekoms saam te verken?

Met: Dean Balie en Die Khoisan Gypsey Band Frazer Berry, Garth Erasmus, Leon Ecroignard, Collin ‘The Bushman’ Meyer, Ulric ‘Namasun’ Roberts.

Foto’s: Natalie Gabriels

Facebook
Twitter
LinkedIn