“LETTERKUNDE IS LEKKERKUNDE”: DIE EERSTE WOW-WEBINAAR

Die Woorde Open Wêrelde (WOW)-projek bied ʼn webinaar aan vir alle onderwysers betrokke by die onderrig van letterkunde in Afrikaans, Engels en isiXhosa, vanaf graad 4 tot 7. Dié eerste WOW-webinaar met die tema Letterkunde is Lekkerkunde word aangebied deur die WKOD se kundige vakadviseurs en sal u inspireer en toerus met waardevolle wenke. Klik op een van die skakels hieronder om te registreer. Sien jou daar
8 Mei – Engels (09:00 – 13:00)
22 Mei – Afrikaans (09:00 – 13:00)
05 Junie – isiXhosa (09:00 – 13:00)

Facebook
Twitter
LinkedIn