WOW: Aanpassings weens Covid-19

Suid-Afrika is tans in fase 4 van die inperkingsmaatreëls wat deur pres. Cyril Ramaphosa aangekondig is.

Hierdie maatreëls is in plek gestel om die verspreiding van die koronavirus te bekamp.

As gevolg hiervan moes ons sekere aanpassings maak in die aanbieding van WOW-projek-aksies.

Daar is op die onderstaande stappe besluit:

Ons bedank almal vir begrip en ondersteuning in hierdie verband. Wees asseblief veilig en gesond.

Kontak ons gerus as daar enige vrae is by:
uswow@sun.ac.za of 072 117 3483.

Facebook
Twitter
LinkedIn