fbpx

Foto’s: Take-a-STAND-gesprekke – dag 3

SONDAGPROGRAM | 21 FEBRUARIE

10:00 Ons visie en hoop vir die toekoms: Jong teatermakers gesels

Deelnemers: Candice Bernstein, Veronique Jephtas, Alberto Smit, Nancy Sekhokoane en Mark Antony Dobson

11:30 Behoort teater en dans deur die staat befonds te word, gegewe al die ander uitdagings van ons samelewing?

Deelnemers: Malika Ndlovu, Mark Heywood, Gregory Maqoma en Mike van Graan

13:00 Wat gee aan ’n dans- of teater-estetika ’n “Afrika-karakter”? En, maak dit saak?

Deelnemers: Ricardo Peach, Mdu Kweyama, Wolf Britz, Musa Hlatshwayo en Mmatumisang Motsisi

14:30 Komedie, satire of drama? Noodsaaklike ontvlugting of lafhartige ontkenning?

Deelnemers: Kabous Meiring, Rob van Vuuren, Lesego van Niekerk en Lee-Ann van Rooi

16:00 Hoekom ons die Suid-Afrikaanse kunste ondersteun: Die perspektief van internasionale agentskappe

Deelnemers: Ismail Mahomed, Daniel Smit, Selen Daver en Hedda Krausz Sjögren

***

Klik hier vir foto’s van die Take-a-STAND-openingsaand en hier vir foto’s van dag twee.

Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »