fbpx

Foto’s: Kunstenaarsweek-werkswinkels

Die kunstenaars het van 6 tot 9 April in werkswinkels hulle Flikker & Flash-opwipvertonings voorberei onder leiding van agt vooraanstaande fasiliteerders: die teatermakers Andrew Buckland, Gcina Mhlophe, Mmatumisang Motsisi, Sylvaine Strike en Jefferson Tshabalala, die danser-choreograwe Gregory Maqoma en Alfred Hinkel, en die digter en verhoogkunstenaar Jolyn Phillips.

Die groepsessies is by die Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, aangebied.

Fotograaf: Nardus Engelbrecht

Baie dankie vir die kunstenaarsvervoer, Toyota

Foto’s verskaf deur Woordfeespersoneel

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Flikker & Flash: Wat jy moet weet

Waar: Stellenbosch-middedorpWanneer: Vrydag en Saterdag, 9 en 10 April Aanbiedings:Vrydag, 9 April, 18:30 – 21:30:’n poësie- en musiekaandSaterdag, 10 April, 16:00 – 18:00:Straatsoiree, aangebied deur Stellenbosch Wine

Lees meer »