Aansoeke / Applications: 2021

Die Toyota US Woordfees 2021 aansoeke is nou oop!

Volg die onderstaande skakels om aansoek te doen vir die onderskeie afdelings van die fees:

Klik hier om aansoek te doen vir TONEEL
Klik hier om aansoek te doen vir DANS
Klik hier om aansoek te doen vir FRINGE
Klik hier om aansoek te doen vir KONTEMPORÊRE MUSIEK
Klik hier om aansoek te doen vir KLASSIEKE MUSIEK
Klik hier om aansoek te doen vir LEEFSTYL
Klik hier om aansoek te doen vir DISKOERS
Klik hier om aansoek te doen vir SKRYWERSFEES
Klik hier om aansoek te doen vir WOORDFEES KURSUSSE 
Klik hier om aansoek te doen vir VISUELE KUNS

Slegs elektroniese aansoeke sal aanvaar word.

Laai die Toyota US Woordfees begrotingstemplaat hier af.
Laai die Toyota US Woordfees geselskapvorm hier af.

Slegs elektroniese aansoeke sal aanvaar word.

Aansoeke vir die Toneel, Dans, Fringe, Klassieke Musiek en Kontemporêre Musiek sal op 26 Junie 2020 sluit.

Aansoeke Leefstyl, Diskoers, Skrywersfees, Woordfees Kursusse en Visuele Kuns sal op 12 Julie 2020 sluit.

Navrae:
Die Woordfeesspan werk tans van die huis af. Waar moontlik, rig asseblief alle navrae per e-pos aan wf2021@sun.ac.za. Indien jou versoek dringend is, stuur gerus ’n WhatsApp na 0732583005.


Applications for the Toyota SU Woordfees 2021 are now open!

Follow the links below to apply for the various programme divisions:

Click hereto apply for THEATRE 
Click here to apply for DANCE 
Click here to apply for FRINGE 
Click here to apply for CONTEMPORARY MUSIC 
Click here to apply for CLASSICAL MUSIC
Click here to apply for LIFESTYLE
Click here to apply for DISCOURSE
Click here to apply for WRITERS’ FESTIVAL
Click here to apply for WOORDFEES SHORT COURSES
Click here to apply for VISUAL ARTS

Download the Toyota SU Woordfees budget template here.
Download the Toyota SU Woordfees cast list form here.  

Only online application will be taken into consideration.

Application for Theatre, Dance, Fringe, Contemporary Music and Classical Music will close on 26 June 2020. 

Application for Lifestyle, Discourse, Writers’ Festival, Woordfees Short Courses and Visual Arts will close on 12 July 2020. 

Enquiries:
The Woordfees team is currently working from home. Where possible, please direct all enquiries via email to wf2021@sun.ac.za. For urgent matters, you can send a WhatsApp to 073 258 3005. 

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Woordtrofees-wenners 2020

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen

Lees meer »