Media Artikels
WoordfeesDIE agtste Woordfees op Stellenbosch het weer die rykheid van taal in Suid-Afrika gedemonstreer en was 'n onverbloemde sukses....lees meer
Stellenbosch se Woordfees laat `kaalvoettaal' ...
Woordfees
DIE agtste Woordfees op Stellenbosch het weer die rykheid van taal in Suid-Afrika gedemonstreer en was 'n onverbloemde sukses.
Daar was 107 produksies op die fees wat vanjaar deur die ...
Stellenbosch se Woordfees laat `kaalvoettaal' dansERNS GRUNDLING
"HET is te groot voor woorde, het gevoel is te groot." So sing die bekende Nederlandse sanger Stef Bos.
Bogenoemde aanhaling is ...
Skrywers is anderste mense. Hulle skryf. Nie soos al die ander mense wat wil, of gaan of sal skryf nie. Ook nie soos alle ander mense wat glo hulle het 'n storie, dikwels hul eie ervarings, om te ...
Lokale by Woordfees stampvol
Willemien Brümmer
KAAPSTAD. - "'n Lekker fees sonder politieke onsmaaklikhede."
Dít was mnr. Theo Kemp, projekbestuurder, se opsomming van die sewende én grootste ...
Fees van woorde fees voorwaar 'n jol
Ainsley Moos Die pas afgelope tweede Afrikaanse Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch en Insig op Stellenbosch was voorwaar een groot jol.
Toe die ...
'n Fees vol hoogtepunte
DIE Woordfees was vanjaar vir my 'n belewenis wat ek lank sal onthou. Dit was onmoontlik om by alles uit te kom, maar hier volg 'n paar grepe uit my ervaring van die ...
Woordfees was brugbouer
DIE pas afgelope Woordfees op Stellenbosch was baie meer as net om oor die woord fees te vier. Die skatkis van die Afrikaanse woordkuns by wyse van voordrag, voorlesings, ...
Vol program bewys dit is nou onontbeerlik
Op die Woordfeesprogram van 164 nommers vanjaar is baie uit af te lees, te veel om beduidend hier te noem. Wat voorop staan is dat die fees met sy al hoe ...
'Skoolmeester' Aucamp 'trap versigtig oor die tou'
Toe Hennie Aucamp Dinsdagaand op die verhoog gelei en voor die klanktoe- rusting se bedrading gemaan word: "Trap versigtig oor die tou", was sy ...
Om nog die vlinders te kan sien
'n Kind wat die oorlogsverwoesting in Bosnië aanskou het, het opgemerk dat daar geen vlinder meer gesien is nie.
Dis met hierdie hartseer, keeltoetrek-beeld dat ...
Diggeweefde fees gee vlerke aan woorde van meesters
Op kunstefeeste bewe die atmosfeer soos in 'n lugspieëling. Op die Suid-Afrikaanse feeskalender is die Woordfees een van die mees intense, ...
Die ryk weduwee
ToneelDie Ryk WeduweeJapie Krige-saal, Stellenbosch.
Uys Krige kon woorde op 'n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word ...