WoordfeesDIE agtste Woordfees op Stellenbosch het weer die rykheid van taal in Suid-Afrika gedemonstreer en was ‘n onverbloemde sukses. |
Stellenbosch se Woordfees laat `kaalvoettaal’ dansERNS GRUNDLING |
Skrywers in lewende lywe sal nou asof op die markplein te vinde weesSkrywers is anderste mense. Hulle skryf. Nie soos al die ander mense wat wil, of gaan of sal skryf nie. Ook nie soos alle ander mense wat glo hulle het ‘n storie, dikwels hul eie ervarings, om te … |
Lokale by Woordfees stampvolWillemien Brümmer |
Fees van woorde fees voorwaar ‘n jolAinsley Moos Die pas afgelope tweede Afrikaanse Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch en Insig op Stellenbosch was voorwaar een groot jol. |
‘n Fees vol hoogtepunteDIE Woordfees was vanjaar vir my ‘n belewenis wat ek lank sal onthou. Dit was onmoontlik om by alles uit te kom, maar hier volg ‘n paar grepe uit my ervaring van die … |
Woordfees was brugbouerDIE pas afgelope Woordfees op Stellenbosch was baie meer as net om oor die woord fees te vier. Die skatkis van die Afrikaanse woordkuns by wyse van voordrag, voorlesings, … |
Vol program bewys dit is nou onontbeerlikOp die Woordfeesprogram van 164 nommers vanjaar is baie uit af te lees, te veel om beduidend hier te noem. Wat voorop staan is dat die fees met sy al hoe … |
‘Skoolmeester’ Aucamp ‘trap versigtig oor die tou’Toe Hennie Aucamp Dinsdagaand op die verhoog gelei en voor die klanktoe- rusting se bedrading gemaan word: “Trap versigtig oor die tou”, was sy … |
Om nog die vlinders te kan sien‘n Kind wat die oorlogsverwoesting in Bosnië aanskou het, het opgemerk dat daar geen vlinder meer gesien is nie. |
Diggeweefde fees gee vlerke aan woorde van meestersOp kunstefeeste bewe die atmosfeer soos in ‘n lugspieëling. Op die Suid-Afrikaanse feeskalender is die Woordfees een van die mees intense, … |
Die ryk weduweeToneel, Japie Krige-saal, Stellenbosch. |











