Kansellasies en veranderingeWeens onvoorsiene omstandighede word die volgende items op die 2011-Woordfeesprogram ongelukkig nie meer aangebied nie: 1. JAN RABIE EN MARJORIE WALLACE: OM HULLE SO TE ONTHOU 2. ANNA 3. LA DIVA: JOU KOMBERS EN MY MATRAS 4. SKERPIOENE MET SKERP ANGELS 5. WOUD VAN NEGE-EN-NEGENTIG VLERKE 6. HANS VISSER EN IRENA FILIPPOVA Nuwe tye en venues1. LAPA ROMANWEDSTRYD: PRYS-AAND: 4 Maart 18:30 vir 19:00 | Rupertmuseum, Stellentialaan, Stellenbosch | 90min | R100 | Drag: Skemerkelk Kunstenaars wat verander1. Eben Genis vervang vir Niël Rademan in die produksie Witlig op 12 Maart om 15:00 in die Endler. 2. Die nuwe rolverdeling vir Korte mette met die versamelde werke van William Shakespeare op 7 Maart om 18:00 en 12 Maart om 17:00 in die Klein Libertas Teater, is: Wessel Pretorius, De Klerk Oelofse en Dean Balie. Ons vra verskoning vir enige ongerief. |
![]() |
Interaktiewe soekfunksie & bespreek aanlyn |
![]() |
Lees ons program aanlyn |
![]() |
Laai ‘n gedetailleerde program af in PDF-formaat(236kb) |
![]() |
Laai ‘n chronologiese program af in PDF-formaat(232kb) |