fbpx

John besluit om ’n blaaskans te neem van sy kêrel en loop hom vas in die vrou van sy drome. Uit skuldgevoelens en besluiteloosheid reël hy ’n ontmoeting met al die betrokke partye om uitsluitsel te kry. Mike Bartlett se prikkelende storie werp ’n speelse dog hartroerende blik op seksualiteit en die besef dat jy dalk kán kies wie jy liefhet. Wessel Pretorius het dié stuk in sy vertaling aangepas vir ’n Afrikaanse konteks.

Met: Wynand Kotze, Wian Taljaard, Karli Heine, Stian Bam

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »