fbpx

Foto’s: Jakkals & Wolf Onbeperk

Jakkals en Wolf Onbeperk bied ’n humoristiese en kontemporêre blik op die bekende dierestories wat al vir langer as ’n honderd jaar deel van ons inheemse storieskatkis is. 

Met: Kabous Meiring, Wahnice du Toit, Robert Hindley, Cantona James, Veronique Jephtas, Ané Koegelenberg, Melissa Myburgh, Alistair Seymour, Nisa Smit, Devonecia Swartz, Wian Taljaard, Frazer Barry, Deniel Barry, Breyten Treurnicht

Fotograaf: Stefan Els & Natalie Gabriels

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »