fbpx

Foto’s: Hoe change hulle

Die ghetto het ’n manier van mense insluk en dan maak asof dit is hoe dinge moet wees. Shelly is in die tronk. Hy praat uit die hart oor sy ouers, sy vriende, die government en selfs Lolla, wat elke keer haar outjie vergewe as hy haar verneuk. Shelly is ’n man wat niks het om te veloor nie, behalwe, miskien, hoop. “As die lewe jou so treat, is daa een van twee ways: óf jy plaas jou vertroue innie Here, óf jy wonne’ hoekom het God jou desert.”

Met: Met: Marlo Minnaar

Foto’s: Natalie Gabriels

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »