fbpx

“LETTERKUNDE IS LEKKERKUNDE”: DIE EERSTE WOW-WEBINAAR

Die Woorde Open Wêrelde (WOW)-projek bied ʼn webinaar aan vir alle onderwysers betrokke by die onderrig van letterkunde in Afrikaans, Engels en isiXhosa, vanaf graad 4 tot 7. Dié eerste WOW-webinaar met die tema Letterkunde is Lekkerkunde word aangebied deur die WKOD se kundige vakadviseurs en sal u inspireer en toerus met waardevolle wenke. Klik op een van die skakels hieronder om te registreer. Sien jou daar
8 Mei – Engels (09:00 – 13:00)
22 Mei – Afrikaans (09:00 – 13:00)
05 Junie – isiXhosa (09:00 – 13:00)

Toyota US Woordfees | "LETTERKUNDE IS LEKKERKUNDE": DIE EERSTE WOW-WEBINAAR
"LETTERKUNDE IS LEKKERKUNDE": DIE EERSTE WOW-WEBINAAR 1
Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »