fbpx

Foto’s: Take-a-STAND-gesprekke – dag 2

SATERDAGPROGRAM | 20 FEBRUARIE

09:30 Hoekom ons (steeds) teater skep: Vervaardigers/skrywers/regisseurs gesels

Deelnemers: Nwabisa Plaatjie, Jefferson Tshabalala, Sbonakaliso Ndaba en Wessel Pretorius

11:00 Wat van ons? Die hoop en drome van bedryfsveterane

Deelnemers: Jaqueline Singer, Mannie Manim, Michelle Maxwell en Terry Fortune

12:30 Die dekolonisasie van teater en dans. Beteken dit enige iets?

Deelnemers: Musa Hlatshwayo, Mike van Graan, Samuel Ravengai, Mmatumisang Motsisi en Siseko H. Kumalo

14:00 Wat wil gehore hê? En moet ons hulle gee wat hulle wil hê?

Deelnemers: Lesego van Niekerk, Alan Committie, Hugo Theart en Debbie Turner

15:30 Wat drama-onderrig ons leer: Drama-onderwysers deel hul insigte

Deelnemers: Yvette Hardie, Brent Palmer, Antoinette Dowds, JJ van Niekerk en Robyn van de Rheede

17:00 Moenie jou dogters of seuns na die verhoog stuur nie: Lei ons meer dansers en teatermakers op as wat die Suid-Afrikaanse mark kan akkommodeer?

Deelnemers: Ashraf Johaardien, Alfred Hinkel, Tiisetso Mashifane wa Noni en Amelda Brand

18:30 Boekbekendstelling – Decolonisation as Democratisation

Deelnemers: Zulaikha Patel, Louise du Toit, Fatmakhanu Pirbhai-Illich, Fran Martin en Siseko H. Kumalo

20:00 Komedie:Optrede van deelnemers aan die STAND Foundation’s Women Stand-Up Comics-projek

Met: Gadija Peck, Jana Botha, Nolwazi Nkwandla, Robyn Dunlop en Sophie Joans

***

Klik hier vir foto’s van die Take-a-STAND-openingsaand en hier vir foto’s van dag drie.

Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

’n Groot, warm dankie

Die 22ste Toyota US Woordfees was die eerste kunstefees wat volledig op ’n opwip-TV-kanaal plaasgevind het. Woordfees TV is van 1 tot 7 Oktober landwyd

Lees meer »